Orania Bed En Ontbyt
Tim en Magda Horak
Meer Inligting
Kom oornag in 'n veilige, rustige omgewing, geleë halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ervaar ons vriendelike plattelandse gasvryheid teen 'n bekostigbare tarief.
ONS DIENSTE
Verwelkomings Drankies
Geniet 'n verfrissende koel/warm drankie by ontvangs, na 'n lang reis
TV en Gratis WiFi
Beskikbaar in alle kamers
Ontbyt
Groot plaasontbyt
R 80.00 per persoon
Bespreek voorafgaande aand
Beskibaar op Aanvraag
Haardroër
Strykyster en Strykplank
Braaigeriewe; braaigerei en eetgerei indien u self wil braai
GALLERY
HOE KAN EK MYSELF BESIG HOU?
Nabygeleë Swembad
Verfris jouself na 'n lang dag se reis in ons plaaslike swembad
Daaglikse Orania Toer
Gratis besigtigingstoer word deur die dorp aangebied. Ons sal u plek op die toer bespreek
Snuffel Winkels
Gaan snuffel vir ouwêreldse skatte in ons knus snuffel winkeltjies
Restaurante en Tee Tuine
Hier is 'n verskeidenheid restaurante en tee tuine om by te kuier
Visvang en Staproetes
Bring jou visstokke en kom vang Geelvis in die Oranjerivier of verken die omgewing op die voetslaanpaadjies.
Museums en monumente
Besoek die Kultuurhistoriese museum en Verwoerdgedenkversameilng.
Verskeie vakansie aktiwiteite
Tydens Desemberskoolvakansies word daar verskeie aktiwiteite aangebied in die dorp; van kajak op die die rivier tot kunsklasse en dansklasse